Prices include access to all grades.

1 Learner :

  • 1 Month R 200.00
  • 3 Months R 400.00
  • 6 Months R 660.00
  • 9 Months R 900.00
  • 12 Months R 1080.00

Family - 2 Learners :

  • 1 Month R 390.00
  • 3 Months R 770.00
  • 6 Months R 1260.00
  • 9 Months R 1710.00
  • 12 Months R 2040.00

Family - 3 Learners :

  • 1 Month R 570.00
  • 3 Months R 1100.00
  • 6 Months R 1800.00
  • 9 Months R 2430.00
  • 12 Months R 2880.00

My seun het die program by 'n vriend van hom gesien. In die begin was ons skepties, want wat werk dan op die internet? Intussen het sy punte met 20% verbeter en ons kan YouCanDoMaths beslis aanbeveel.

Ek het baie van die afdelings deurgekyk en is regtig baie beindruk. As Wiskunde-onderwyseres vir graad 10-12 gaan ek hierdie ekstra hulp vir my leerlinge ten sterkste aanbeveel. Ek dink julle het 'n wenresep.

My son wrote both grade-10 papers and feels more confident about the potential outcome after having done all his studies and preparations through YCDM. Thanks for a Brilliant Website.

Met slegs 'n maand en 'n half se gebruik, het my seun se punte verbeter vanaf 28% tot 46%. Ongelooflik!! Baie dankie vir 'n puik program!!

I would like to thank you for a brilliant tutoring package.
My daughter got 72% for her March report and 80% for her June exams.