Op 3 Februarie 2013 het Anthea Adams van RSG met YouCanDoMaths oor Wiskunde-onderrig gesels. Kliek hier om die MP3 (14.1 MB) van die program af te laai en daarna te luister.
The Authors
Peter en Gerda is 'n man-en-vrouspan van Kaapstad met 'n passie vir Wiskunde-onderwys. Saam het hulle ongeveer 50 jaar se ondervinding in beide die klaskamer en via e-leerplatvorms.
Jare gelede het Gerda vier probleemareas met betrekking tot ekstra wiskundeklasse geïdentifiseer: goeie kwaliteit aanlyn-lesse, bekostigbaarheid, hoe om ekstra lesse in 'n besige skedule in te pas en toeganklikheid vir mense op die platteland.
YouCanDoMaths het bewys dit is 'n effektiewe oplossing vir al vier hierdie probleme. Dit is 'n gebruikersvriendelike 'een-stop' platvorm wat al die werk vir graad 7 - 12 in die Suid-Afrikaanse Wiskunde-sillabus (KABV), dek.
In 2013 het Peter by Gerda aangesluit.